Individual Page


Sources
1. Title:   Krielvoorsate.ged

Notes
a. Note:   BI221306
Note:   aangenome dogter. Sy is as 'n babatjie van twee weke tydens die uitbreek van die Anglo-Boere-oorlog na A.P. Kriel * 1850-03-01 en sy vrou gebring. Haar ouers het moontlik vir die oorlog gevlug. Dit is nie bekend of hulle Afrikaans of Engels was nie, maar Magriet het as volwassene graag Engels gepraat. Sy was onder haar vriende bekend as Marjorie, tot ergenis van Chris.


RootsWeb.com is NOT responsible for the content of the GEDCOMs uploaded through the WorldConnect Program. The creator of each GEDCOM is solely responsible for its content.